Page 1 of 1

Gamagara Tak Kathu streek skiet 21 Maart

Posted: Wed Mar 11, 2015 4:22 pm
by KSV
Intertak en streekskiet

Datum: 21 Maart 2015
Tyd: 08:00 – 14:00 (Inskiet 7:00 – 8:00)
Plek: Sishenmyn Skietklub, Kathu
Koste: R150 – Juniors R75
R250/span

Tabelle wat ons sal skiet.
Bosveld (Zebra) (12 skote)
en
Vlakte tabel (12 skote)

VIR MEER INFORMASIE:
Hein: 082 drie twee vyf 5940
Jaco: 082 agt twee vier 0720
Page: 083 ses agt ses 6439

Re: Gamagara Tak Kathu streek skiet 21 Maart

Posted: Thu Mar 12, 2015 5:31 am
by 243Songdaug
Dankie Hein - ek waardeer

Re: Gamagara Tak Kathu streek skiet 21 Maart

Posted: Thu Mar 12, 2015 9:03 am
by Ysterkat
Ai manne, ek kan ongelukkig nie daar wees nie :'(

Re: Gamagara Tak Kathu streek skiet 21 Maart

Posted: Thu Mar 12, 2015 10:27 am
by 243Songdaug
Jippie!!!! Dan het ek ook 'n kans om vir 'n slag te wen....

Re: Gamagara Tak Kathu streek skiet 21 Maart

Posted: Thu Mar 12, 2015 10:42 am
by Ysterkat
Hou jy net die 243 naam hoog, pasop vir daai twee 308's

Re: Gamagara Tak Kathu streek skiet 21 Maart

Posted: Thu Mar 12, 2015 11:08 am
by 243Songdaug
Ek het medisyne vir hulle gekry! Ek skiet nou ook 'n 308.

Re: Gamagara Tak Kathu streek skiet 21 Maart

Posted: Thu Mar 12, 2015 11:12 am
by Ysterkat
Nee jissie, jy weet mos 243 is koning 8)