Page 1 of 1
CBC 586-P
Posted: Wed Mar 11, 2015 8:36 am
by ockiemedic
Goeie dag,
Ek is opsoek na die spesifikasies van n CBC 586-P komp aksie haelgeweer. Kan enige iemand vir my se wat die loop se lengte is van die Haelgeweer.
Groete
Re: CBC 586-P
Posted: Wed Mar 11, 2015 8:47 am
by Nickvn
Hi Ockie, ek het een met twee lope. In die ou dae is hulle verkoop met een kort en een lang loop. Ek is nie seker watter een jy na kyk nie. Ek kan altyd gaan meet as jy wil weet. Groete
Re: CBC 586-P
Posted: Wed Mar 11, 2015 8:55 am
by ockiemedic
Goeie dag Nick,
Ek is nie bewis dat daar 2 verskillende CBC uitgekom het in die pomp aksie reeks nie. Ek sal moet terugkom na jou met meer inligting.
Re: CBC 586-P
Posted: Wed Mar 11, 2015 9:51 am
by Nickvn
Hi Ockie, nee dit is net een model met twee verskillende lengte lope. Jy kan die lope omruil soos benodig. Jy kan ook die lope apart koop. Hulle het die kort lope gemaak vir onlusbeheer/selfverdediging en die lang lope vir kleie en voel jag.
Re: CBC 586-P
Posted: Wed Mar 11, 2015 10:57 am
by ockiemedic
Hi Nick,
Ja dit maak sin. Ek is opsoek na die kort loop se lengte.
Dankie vir jou moeite
Re: CBC 586-P
Posted: Wed Mar 11, 2015 11:14 am
by Nickvn
My kort loop is 490mm lank.
Re: CBC 586-P
Posted: Wed Mar 11, 2015 5:14 pm
by ockiemedic
Baie dankie Nick vir jou hulp.