Page 1 of 1
watter teleskoop
Posted: Tue Mar 10, 2015 8:21 pm
by Speelmansjagter
Naand aan almal.
Ek wil graag vir my 'n teleskoop koop vir 'n 9.3 x 62
Dit moet 'n nie verstelbare teleskoop wees met 'n 6x of 8x vergroting.
Wie maak nog so iets. Ek wil nou nie 'n arm of 'n been betaal nie, maar wil darem ook nie 'n ''cheapie'' he nie.
Hoe klink so tussen 5-8000 rand.
Re: watter teleskoop
Posted: Tue Mar 10, 2015 8:24 pm
by Jackalsniper
Lynx 8 x 56 met IR
Kan nie nou dadelik aan iets anders dink wat in daai prysklas is nie
Re: watter teleskoop
Posted: Tue Mar 10, 2015 9:19 pm
by Dries101
Leupold maak hulle fx reeks. Behoort in daai klas te val.... Dink daars n 6x
Re: watter teleskoop
Posted: Wed Mar 11, 2015 8:48 am
by Umshwati Boy
Schmidt & Bender maak 'n 6x42. Dink hulle is so R8K.
Re: watter teleskoop
Posted: Wed Mar 11, 2015 9:20 am
by Mellies
Leupold FX3 6x42 @R5199.
iwarehouse.co.za
Re: watter teleskoop
Posted: Wed Mar 11, 2015 9:46 am
by Speelmansjagter
Dankie, daai leupold lyk vir my goed, maar dink ek moet dalk net 'n akkurate prysie op daai schmidt & bender ook kry.
Re: watter teleskoop
Posted: Wed Mar 11, 2015 1:36 pm
by Louis Kriel
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=38857
Ek dink hierdie een is dalk nog beskikbaar, S&B 6x42
Re: watter teleskoop
Posted: Wed Mar 11, 2015 3:47 pm
by Monster
Umshwati Boy wrote:Schmidt & Bender maak 'n 6x42. Dink hulle is so R8K.
Ek het een wat ek wil smous vir R500o maar ek kan die pos geld in sluit
Re: watter teleskoop
Posted: Wed Mar 11, 2015 4:47 pm
by Hercules Louw
Ek het 'n Swarovski Habicht PF 8x50 teleskoop wat baie min gebruik was. R6500
http://static5.uttings.info/images/products/swarovski_riflescopes/pf_8x50_large.jpg
Re: watter teleskoop
Posted: Wed Mar 11, 2015 6:26 pm
by Speelmansjagter
MONSTER. gee 'n fototjie deur man.
Re: watter teleskoop
Posted: Wed Mar 11, 2015 6:53 pm
by Flip Nel
Ek persoonlik dink nie jy moet 'n 8 x vergrooting koop nie, die 9.3x62 is nie 'n lang afstand geweer nie, ek sou gaan vir 'n 6 x 42, die 8 x kan jou dalk hinder as jy baie in die bos jag.
Re: watter teleskoop
Posted: Sat Mar 14, 2015 9:20 pm
by Skier
4x32. Behoort oorgenoeg te wees vir die nege-drie van 0-200m, tensy jy nou steenbokke en kleiner jag op maksimum afstande. Ek het 'n Kahles 4x32 beskikbaar.