Page 1 of 1

Kontak in VSA om Sako Hornet magasyn te koop

Posted: Tue Mar 10, 2015 11:31 am
by Sako75
Manne,

Ek hoor graag of daar dalk iemand is wat advies kan gee oor die koop van 'n magasyn vir 'n Sako M78 Hornet. Ek het reeds een magasyn maar wil graag nog een of twee spaar koop omdat hulle soos niks verloor nie.

Ek het by 'n winkel in die VSA opgespoor maar hulle is so vol draadwerk oor die betaling (slegs met VSA kredietkaart) en geen uitvoere nie dat mens iemand in die VSA sal moet he om dit vir mens te koop en te stuur of te bring.

http://www.hoosiergunworks.com/catalog/ ... rifle.html

Groete,
Danie

Re: Kontak in VSA om Sako Hornet magasyn te koop

Posted: Tue Mar 10, 2015 3:01 pm
by Boesman10
Ek is net so op soek na 'n .308 grooter (10 skoot) magasyn vir my Remington model .700 kort aksie SPS. Het Die Kooperasie nou al gepla sedert die begin van Januarie maar nog steeds niks.

Re: Kontak in VSA om Sako Hornet magasyn te koop

Posted: Tue Mar 10, 2015 8:48 pm
by tripodmvr
Sien die verspreider vir Sako is soos hieronder - kan hulle nie dalk help nie?

AFRICAN OUTDOOR SPORTS

P.O. BOX 49
CAVERSHAM GLEN
DURBAN
KWAZULU-NATAL 3616
SOUTH AFRICA

http://www.aosports.co.za

Re: Kontak in VSA om Sako Hornet magasyn te koop

Posted: Tue Mar 10, 2015 8:54 pm
by douw
Vriend van my soek ook vir 'n Hornet