Hirtenberg Boxer primers.
Posted: Mon Mar 09, 2015 5:42 pm
So het die dag aangebreek dat ek ook iets gratis en mahala kan weggee aan 'n medejagter. Danksy goeie vriende op die forum is ek ryklik beloon in die verlede en ek voel ek moet nou iets aanstuur.
Ek sit met 800xHirtenberg Boxer primers, 320xCCI200 primers en 160xRemington 9 1/2 primers wat ek aan jou kan gee as jy dit kom haal. Ek bly in Krugersdorp.
Ek sit met 800xHirtenberg Boxer primers, 320xCCI200 primers en 160xRemington 9 1/2 primers wat ek aan jou kan gee as jy dit kom haal. Ek bly in Krugersdorp.