Nelspruit skiet
Posted: Mon Mar 09, 2015 10:59 am
Wou nog altyd verder as die gewone 200 meter skiet wat beskikbaar is by 'n baie ver skietbaan wat ons tuis gebruik.
Is daar dalk enige iemand in die Nelspruit omgewing wat gereeld lang afstande gaan skiet. Of is daar dalk plekke waar mens so iets sal kan doen?
Ook, ek is tans opsoek na 'n nabye skietbaan aan Nelspruit vir lading skiet en oefen as enige iemand dalk van iets weet?