Page 1 of 1
Verwelkoming!
Posted: Mon Mar 09, 2015 10:54 am
by weleehum
Dagse almal!! Nuut op die forum

. Lyk baie interessant en sien baie uit om deel te raak en advies te kry.
Bly in Nelspruit en is baie lief vir jag en sommer enige vorm van skiet. Teiken of wild!

Re: Verwelkoming!
Posted: Mon Mar 09, 2015 11:01 am
by .223 JAGTER
Baie welkom weet jy sal baie leer by slim manne
Re: Verwelkoming!
Posted: Mon Mar 09, 2015 11:58 am
by Boesman10
Baie welkom Weleehum. Wat 'n eienaardige naam is dit - vertel bietjie wat dit beteken...
Re: Verwelkoming!
Posted: Mon Mar 09, 2015 1:16 pm
by weleehum
Boesman10 wrote:Baie welkom Weleehum. Wat 'n eienaardige naam is dit - vertel bietjie wat dit beteken...
Hahaha
Naam is eintlik William. Maar dit is altyd gevat. Toe kry ek sommer maar my eie manier om dit te spel. As mens dit as een woord vinnig se klink dit dieselfde.
Re: Verwelkoming!
Posted: Mon Mar 09, 2015 1:18 pm
by Heinz Petersen
Welkom William. Flink gedink met daai naam.
Re: Verwelkoming!
Posted: Mon Mar 09, 2015 1:48 pm
by mossie
Baie welkom!!!
MOSSIE
Re: Verwelkoming!
Posted: Tue Mar 10, 2015 8:43 am
by jamalley
Welkom maat, hoop jy geniet dit sommer baie
Re: Verwelkoming!
Posted: Tue Mar 10, 2015 9:05 am
by StadBobejaan
Dood seker daarvan jy sal dit geniet, welkom.
Re: Verwelkoming!
Posted: Tue Mar 10, 2015 9:28 am
by vriell
Welkom !!
Re: Verwelkoming!
Posted: Wed Mar 11, 2015 8:18 am
by weleehum
Dankie Almal!! Voel klaar baie welkom!
Nou om gou jagplek te soek vir later die jaar. Sooooo moeilik om goeie prys jag plekke te kry as mens nog so jonk is. Lyk my dit vat maar tyd om contacts op te bou.
Wil net nie die jaar se jag 'n skip gee nie.