Page 1 of 1

Vermin caller

Posted: Fri Mar 06, 2015 7:56 am
by henried
Waar kan ek van die tipe koop wat jy op blaas?
Ek soek een vir vir seun.

Taffie sin is uitverkoop, S&O het nie baie nie, Zimbi se site is af....

Re: Vermin caller

Posted: Fri Mar 06, 2015 7:57 am
by Geno
Francois Marais verkoop ook paar lekker fluite.

Re: Vermin caller

Posted: Fri Mar 06, 2015 8:01 am
by tripodmvr
Henrie, vir ongediertes kan jy "Tenterfield Whistle" google en kyk na die' konsep. Baie eenvoudig om te maak en die Aussies gebruik dit baie effektief vir vosse (fox).

Re: Vermin caller

Posted: Tue Mar 10, 2015 9:43 am
by henried
Heng ek kry nie is SA nie...Kloppers in Bloem het ook niks.

Waar kan ek nog probeer?

Francois in Windhoek kan my help, maar ek probeer eers nader aan die huis soek...

Ek soek graag die CritR of Primos Cat Nip of Ki-Yi.

Re: Vermin caller

Posted: Tue Mar 10, 2015 10:10 am
by musgrave270
Henried

Jy kan vir Gerrie Coetzee Vuurwapens by Senwes in Bloemfontein ook probeer. Ek weet hulle is 'n verspreider van Primos se produkte. Dalk kan hul jou help.

Groete
Ruan

Re: Vermin caller

Posted: Tue Mar 10, 2015 10:13 am
by henried
Baie dankie.

Re: Vermin caller

Posted: Wed Mar 11, 2015 3:26 pm
by henried
musgrave270 wrote:Henried

Jy kan vir Gerrie Coetzee Vuurwapens by Senwes in Bloemfontein ook probeer. Ek weet hulle is 'n verspreider van Primos se produkte. Dalk kan hul jou help.

Groete
Ruan
Niks, als uit verkoop.... ???

Re: Vermin caller

Posted: Wed Mar 11, 2015 3:38 pm
by Francois Marais
Henrie

Jou enigste keuse bly maar by my.....ding is net met fluite kos nou R500. Hehehe

Mooi loop
Francois

NS: Net n grappie

Re: Vermin caller

Posted: Wed Mar 11, 2015 3:46 pm
by henried
Francois Marais wrote:Henrie

Jou enigste keuse bly maar by my.....ding is net met fluite kos nou R500. Hehehe

Mooi loop
Francois

NS: Net n grappie
Ai... :(

Ek het nog een plak wat ek probeer na werk, gesels weer later met jou. Dankie vir jou moeite Francois.

Re: Vermin caller

Posted: Thu Mar 12, 2015 8:51 am
by brak101
Henried probeer RS sports in Welkom het gesien hulle het 0573553304

Groete

J.A.

Re: Vermin caller

Posted: Thu Mar 12, 2015 9:00 am
by henried
brak101 wrote:Henried probeer RS sports in Welkom het gesien hulle het 0573553304

Groete

J.A.
Baie dankie, ek het toe by Francois reg gekom.