Page 1 of 1
Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Thu Mar 05, 2015 9:59 pm
by ruaanb
Manne
Ek is op soek na n nuwe scope vir my 6mm musgrave. Budget is nie meer as R6k nie. Enige aanbevelings sal waardeer word.
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 6:36 am
by joe rocket
Na watter vergroting kyk jy?
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 6:58 am
by win270
Wil jy ook in die nag met hom skiet?
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 7:31 am
by Philip J
Ruaan, hier is myne!
Redfield Revenge 6-18x44
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 7:32 am
by ruaanb
Dit hoef nie 50 vergroting te wees nie en ja vir nagskiet
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 7:32 am
by ruaanb
Is maar my springbok roer die
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 8:11 am
by tripodmvr
Kyk na Hawke 6-24 by 44mm. Het een op my 243AI en hy kyk baie mooi. Sien koeëlgate op 200m. Prys is by R3000 en het omruil waarborg.
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 8:34 am
by ruaanb
Dankie ek sal verseker na hom kyk
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 8:35 am
by ruaanb
Dankie Philip ek loer na hom ook!
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 8:58 am
by joe rocket
Hawke het n 6x24x50 met n illuminated rooi kolletjie baie goeie glas. Lekker vir die nag.
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Fri Mar 06, 2015 10:15 am
by ruaanb
Dankie Joe sal gaan loer
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Wed Mar 11, 2015 11:34 am
by ruaanb
Dankie vir al die advies en hulp.
Ek kon toe een van die in die hande kry binne my budget.
http://eu.hawkeoptics.com/hawke-enduran ... r-dot.html
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Sun Mar 15, 2015 10:24 pm
by ruaanb
Ek het hom toe Sat oggend gekry en opgesit en is toe later skietbaan toe. Baie scope vir min geld en ek is regtig tevrede. Sien uit na die jag seisoen met hom.
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Mon Mar 16, 2015 7:26 am
by Armand Steenkamp
Lekker man streepie! Ekt het maar n redfield Revenge 6-18x44 gekoop. Weet nog nie waar ek hom gaan opsit nie.
Daai Hawk lyk na lekker scope, wat het jy toe vir hom betaal? En Hoe is sy waarborg?
Groetnis
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Mon Mar 16, 2015 7:48 am
by ruaanb
Armand ek kon nie n Redfield Revenge kry in die Kaap nie. Prys was R5090 saam met n stel ringe want dit is n 30mm buis. Lewenslange waarborg as dit nie jou skuld is nie. In die Kaap het Suburban die beste prys tans.
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Mon Mar 16, 2015 8:02 am
by Philip J
More, more!
Ruaan, verstaan ek jou reg dat daar vir jou gesê is dat die Revenge 'n 30mm buis het? Dalk het hulle verander, maar myne het 'n 25mm buis.
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Mon Mar 16, 2015 8:09 am
by Armand Steenkamp
PhilipJ, Ruanb het die Hawk gekoop. Hy het n 30mm buis...
Dankie Streep, ek gaan so n bietjie kyk na die scope as ek kaans kry. Daai swift van my kort nog glas
Groetnis
Re: Nuwe scope vir 6mm Musgrave
Posted: Mon Mar 16, 2015 8:46 am
by Philip J

Skuus, Ruaan en Armand, het weer soos my alie gelees.
