Vrystater innie bosveld
Posted: Sun May 10, 2009 9:27 pm
Die koedoes was skaars, en wat ek kon kry was nie na smaak, skiet toe 2 gemsbokke, het net een afgeneem anner een te vinnig op afgekom da was nie tyd vir kamera nie 
http://s562.photobucket.com/albums/ss66/Yalair/?action=view¤t=gemsbok.flv
Ander ouens het gesukkel toe vra hulle as ek iets kry moet ek laat waai, 3 van hulle het ook nou biltong
http://s562.photobucket.com/albums/ss66/Yalair/?action=view¤t=blouwildebees.flv