Page 1 of 1

Ben Remington

Posted: Wed Mar 04, 2015 12:24 pm
by Ben Remington
Goeie dag...

Ten einde ten laaste is ek op die forum.
Ek bly in Kuruman en klou aan my .308

Groetnis

Re: Ben Remington

Posted: Wed Mar 04, 2015 12:34 pm
by VdWalt
Welkom hier! Ek sien uit na die fotos. Ek glo die ander mense
hier gaan dit net soveel soos ek geniet.

Groete
Van der Walt

O ja en ten minste die helfte van die mense hier was ook al op Bool se voorblad
en party meer as eenkeer.

Re: Ben Remington

Posted: Wed Mar 04, 2015 12:34 pm
by MichielC
Welkom Hier Bennie

Re: Ben Remington

Posted: Wed Mar 04, 2015 12:40 pm
by Baasvark
Welkom Bennie!

Re: Ben Remington

Posted: Wed Mar 04, 2015 3:14 pm
by Boesman10
Welkom Bennie