Wind
Posted: Tue Mar 03, 2015 8:04 am
More
Het die stuk gekry by maat van my
Dit wys waar jou koeel gaan tref relatief tot die wind
wat hy nie het nie is die afwyking gekoppel aan sterkte van wind
weet julle dalk of daar so tabel is?
Smirre
Het die stuk gekry by maat van my
Dit wys waar jou koeel gaan tref relatief tot die wind
wat hy nie het nie is die afwyking gekoppel aan sterkte van wind
weet julle dalk of daar so tabel is?
Smirre