Page 1 of 1
Nog n mal oor skiet persoon
Posted: Mon Mar 02, 2015 8:30 pm
by Happyhunter
Ek is Freek van die Vrystaat.
Hou van Jag, Skyfskiet en herlaai self nou so 5 Jr en leer nog gereeld iets nuuts.
Ek dink ek gaan die forum Geniet.
Reguit skote vir julle almal

Re: Nog n mal oor skiet persoon
Posted: Mon Mar 02, 2015 8:32 pm
by Pvdw
Welkom Freek. Hier het ons almal daai selle skietsiekte waarvoor ons nie pille soek nie.
Re: Nog n mal oor skiet persoon
Posted: Mon Mar 02, 2015 8:35 pm
by Baasvark
Welkom Freek,
Die manne hier is nie te bad nie

Re: Nog n mal oor skiet persoon
Posted: Tue Mar 03, 2015 10:30 am
by vriell
Welkom Freek !! Hier gaan jy beslis iets meer leer en kan ons ook van jou leer....
Re: Nog n mal oor skiet persoon
Posted: Tue Mar 03, 2015 10:49 am
by VdWalt
Welkom hier.
Re: Nog n mal oor skiet persoon
Posted: Tue Mar 03, 2015 11:24 am
by Ashley
Baie welkom Freek!
Re: Nog n mal oor skiet persoon
Posted: Tue Mar 03, 2015 11:25 am
by 3006
Welkom Freek.