Page 1 of 1

Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Mon Mar 02, 2015 3:59 pm
by Dries101
Hi julle, wat reken julle is die program om voor te gaan wat op Apple gaan werk?

groete
dries

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Mon Mar 02, 2015 4:01 pm
by Hein (Haan)
Applied Ballistics!

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Mon Mar 02, 2015 4:06 pm
by Nico Harris
Shooter werk baie lekker vir my!

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Mon Mar 02, 2015 4:15 pm
by Fritz
Altwee daai gaan loop soos stroop op Iphone

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Mon Mar 02, 2015 4:21 pm
by Nickvn
Strelok Pro

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Mon Mar 02, 2015 4:46 pm
by Skywalker
+1 vir Strelok Pro

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Mon Mar 02, 2015 5:58 pm
by Joe308
Nico Harris wrote:Shooter werk baie lekker vir my!
+1

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Mon Mar 02, 2015 7:41 pm
by SakoTrippel2
Nog een vir Strelok pro! iSnipe werk ook mooi.

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Mon Mar 02, 2015 7:55 pm
by Dries101
Lyk my dit gaan Strelok wees

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Tue Mar 03, 2015 7:49 am
by Geno
Ek gebruik ook Strelok Pro.

Hier kan jy sien hoe akkuraat hy is teenoor Shooter.

http://www.africanlrhunters.co.za/index ... 7#msg16147

Hy het aerodynamic jump en Density Altidude ook, wat hom baie nice maak.
Ek dink dis tans die app met die meeste funksies.

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Tue Mar 03, 2015 8:25 am
by Nickvn
HI Geno ek kan ook nie die post sien nie. Wat moek ek maak om dit te sien?

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Tue Mar 03, 2015 8:29 am
by Arnold
Applied Ballistics vir Iphone het ook DA en aerodynamic jump ... en 'n groot databasis met koeels en hulle BC soos getoets deur Bryan Litz. Ek gebruik tans Applied Ballistics op Android en het al met Bryan gepraat oor die feit dat hierdie weergawe van die program nie Aerodynamic Jump insluit nie, dit kom egter darem nog.

In terme van akuraatheid is die programme naby mekaar as jy die regte inligting vir hulle voer.

Geno, die skakel waarna jy verwys is net beskikbaar vir lede ...

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Tue Mar 03, 2015 2:11 pm
by Fanta300
"Bullet Flight"

Re: Beste program wat op Iphone/Ipad gaan hardloop

Posted: Tue Mar 03, 2015 2:30 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote:Ek gebruik ook Strelok Pro.

Hier kan jy sien hoe akkuraat hy is teenoor Shooter.

http://www.africanlrhunters.co.za/index ... 7#msg16147

Hy het aerodynamic jump en Density Altidude ook, wat hom baie nice maak.
Ek dink dis tans die app met die meeste funksies.

http://readersrecommend.files.wordpress.com/2013/03/disappointing.jpg