Page 1 of 4
Voorstelle vir lede
Posted: Fri Feb 27, 2015 7:28 am
by Geno
Manne,
Ek probeer maar lede hier add soos ek onthou wie almal jakkals jag.
Sit sommer name hier op soos julle aan iemand kan dink asb.
Groete
Eugene
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Fri Feb 27, 2015 7:58 am
by KSV
Songdog 243 en Page
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Fri Feb 27, 2015 7:59 am
by James Wilson
Môre Geno, ek sen nognie vir Blok Jacques Botha of Cassie van Calvinia, nie
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Fri Feb 27, 2015 8:22 am
by Geno
KSV wrote:Songdog 243 en Page
James Wilson wrote:Môre Geno, ek sen nognie vir Blok Jacques Botha of Cassie van Calvinia, nie
Opgesit.
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Fri Feb 27, 2015 9:58 am
by Witpietskiet
Namhunt
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Fri Feb 27, 2015 10:03 am
by Geno
Witpietskiet wrote:Namhunt
Reeds vanoggend opgesit.
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Fri Feb 27, 2015 10:51 am
by KSV
Kan ons nie vir Uncle Ambessa opsit nie?
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Mon Mar 02, 2015 10:34 am
by Geno
KSV wrote:Kan ons nie vir Uncle Ambessa opsit nie?
Ons kan, maar ek dink 'n ingangsfooi in die vorm van 'n link na die gepubliseerde data wat ons hom help insamel het met die OTA's en die Cradock ops is in orde.
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Mon Mar 02, 2015 12:51 pm
by Mac
Praat julle nou van ambessa of aambeie?
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Mon Mar 02, 2015 1:22 pm
by G-force
As n man effens n groenigheid in sy aare het hoort hy nie hier nie.
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Mon Mar 02, 2015 1:29 pm
by KSV
Ag kom nou ouens moenie so wees nie?
gee die ou kans om nog n paar dollars te in.
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Wed Mar 04, 2015 9:13 am
by Geno
"platjak" het aansoek gedoen.
Ken iemand hom?
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Wed Mar 04, 2015 11:23 am
by Mac
Nope.
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Wed Mar 04, 2015 2:34 pm
by prohunt
Nog nie van gehoor nie Geno, laat hy maar verwysings gee.
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Wed Mar 04, 2015 7:36 pm
by Cobus(Cobb)
Is sy naam nie Duan Kotze nie?? dalk chom van FM...
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Thu Mar 05, 2015 5:36 am
by Jassie
Dis die makker wat so een een jong jakkies in die panne daar n NAM skiet van dieselfde staanplek af. Op 'n kol het hy raad gevra omdat hy verder skote wou begin gebruik van dieselfde staanplekke af.
Hy noem homself 'n "rookie wat sy pak moet vat"
Groete
JAS
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Thu Mar 05, 2015 7:31 am
by Francois Marais
Chom van my is hy nie Cobus....
Mooi loop
Francois
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Thu Mar 05, 2015 7:32 am
by Geno
Sien hy is vriende met Wors op FB.
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Thu Mar 05, 2015 7:59 am
by Francois Marais
Manne, hy en sy broer, wat in een van my areas beginne jag het.......van daai wat raad vra en as jy hom gee dan weet hy lankal eintlik van beter.......maar dalk is ek net suurgat......
Mooi loop
Francois
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Thu Mar 05, 2015 8:17 am
by Geno
Nee wat. Dan bly hy buite. Ons sal nie so met 'n jagmaat laat mors nie.
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Thu Mar 05, 2015 9:12 am
by Geno
Volgende lid wat aansoek gedoen het:
Andre007
Kan iemand vir hom vouch? Is hy 'n jakkalsjagter?
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Thu Mar 05, 2015 10:05 am
by Mac
Ken hom nie
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Thu Mar 05, 2015 1:19 pm
by Jassie
Nee Sweis man....
.... die NAM knaap sê dan hy het by jou en Wors kursus gedoen en daaaaaaae naaaaagte saamgery en gekyk? Weet nou glo als van vêr skiet, laai en 'n jakkie 20x van dieselfde plek af inroep met dieselfde klank!
Groete ou grote
JAS
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Fri Mar 06, 2015 11:49 pm
by Francois Marais
Oom Jas
Daai man praat die waarheid baie snaaks.........
Mooi loop
Francois
Re: Voorstelle vir lede
Posted: Sat Mar 07, 2015 7:45 am
by Cobus(Cobb)
Francois Marais wrote:Chom van my is hy nie Cobus....
Mooi loop
Francois
Sorry Francois, ek hom maar net as jou FB chom gesien, hys mos die man wat bakkies cover of wrap of iets....
Ek laaik die proses en post....ha ha ha