Vervoer van wild oor die rooi lyn
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:11 pm
Goeie dag almal,
Ek is nuut op Jaracal en ek is baie dankbaar my vriende het my na jul uitstekende blad verwys.
Ek het al redelik op die site gesoek maar kry nie enige info nie. Is daar enige iemand wat my moontlik kan sê wat is die stappe wat geneem moet om 'n dier van die rooi gebied oor te bring na die skoon kant?
Ek neem an daar sal permitte en kwarentein wees.
Hoop iemand kan my help.