Page 1 of 2
Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Tue Apr 19, 2011 11:18 am
by Coenie (Swift)
Ek het maar 'n nuwe een begin om nie die toetse se fokus te verander nie.
My vraag: Is die punte goed vir geweer lope? Die manne by formalito wat Remington se hoof agent is s? dat Remington nie pa sal staan vir lope wat met die punte geskiet is nie, hul voel dis nie op hul lys nie.....
Ek het vir Impala die naweek by die hutex daaroor gevra aangesien hulle en die manne van formalito onder een dak was en Impala s? snert dit sal inteendeel die lewe verleng en Formalito s? jou risiko.
Is daat iemand neutraal wat meer vir ons kan s?.
Groete
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Tue Apr 19, 2011 11:28 am
by Nico Harris
my PERSOONLIKKE opinie wat ek uit geridineer het kilink so---- gewone lood kern koeels sit uit in die loop tot dit die loop vol maak(soos waneer mens die .284 koeels skiet in die europese 7mm met n .285 loop!)dis probeer die koeel die heeltyd uitsit en die loop keur dit! die koper koeels is presies die regte groote en hulle sit ook nie uit nie- dis hoekom jy hylle nie so akuraat kan kry as hy undersize is nie. dis sit die sagte kern koeel wat uitsit baie meer op die loop as n koeel wat reg pas(koper koeels)! ek dink n bewys daarvan is die koper neerslag in jou loop- ek vind met die impalas koeels is die koper neerslag baie baie baie minder as met die sagte kern koeels wat ek gebruik! dit alles gese ek sal eers na die naweek se toetse op varke vir jou kan se of ek van hulle hou en of ek hulle sal gebruik!!
groete
Nico
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Tue Apr 19, 2011 11:29 am
by Danie Lombard .243
Alle punte neuk 'n loop op, maar dit is nie die punt wat die loop kaput maak nie, dit is die kruit wat die keel van die loop weg brand. Geel koper, rooi koper, rooi koper mantels met lood kerns, sommer die hele spul het een of ander vorm van koper in of om. Die staal wat lope van gemaak is-is veel kere harder as enige vorm van koper. YIP, dit is waar dat sekere tipe punte meer sluitasie gee in die loop as ander maar ek wonder hoeveel meer?? Ek reken dat 'n loop wat net soliede koper punte skiet net so lank sal hou as 'n loop wat lood kern punte skiet met koper mantels. Dalk hou eersgenoede net 'n knerts minder/korter (minder akkurate skote) . As die een tipe aanwendig dalk 200 of 300 meer akkurate skote gee as die ander, is dit werklikwaar vergelykbaar? Die antwoord kan slegs gegee word as soortgelyke staal lope onder soortgelyke kondisies met soortgelyke kamer druk en trompsnelheid ewe veel skote vuur met die twee tipes punte. Ek sou reken dat die uitslag baie dieselfde sal wees.
My opinie en denke.
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Tue Apr 19, 2011 1:06 pm
by Arnold
Soos Danie s? dink ek ook. Met die dat monemetaal koeels ligter is gebruik jy vinniger ontbrandende dryfmiddel. Hoe vinniger 'n dryfmiddel ontbrand hoe langer gaan jou loop hou.
So 'n monemetaal koeel gaan eintlik jou loop langer laat hou volgens my

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Tue Apr 19, 2011 4:03 pm
by Nico Harris
Arnold dis n baie goeie punt! ek is geneig om met jou saam te stem!
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Tue Apr 19, 2011 5:41 pm
by Jagtersdok
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Tue Apr 19, 2011 5:45 pm
by Danie Lombard .243
Goeie vraag wat jy daar het Jag dok.
Mens moet dalk by se dat die tipe punte nie oefen en baan skiet punte is nie, die mono metaal punte. Hul word net vir inskiet en jag gebruik, so hulle word eintlik min gebruik in vergeleke met konvensionele lood kern koper mantel punte.
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 10:51 am
by Stefan764
Ek sal graag self die manne se opinie hieroor wil sien........ Dai skerp skouertjie moet mos die lande kou??
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:07 am
by Jagtersdok
Nee die statement beteken dit is nie kaliber sensitief nie, dus od dit .22 of 375 kaliber is die randjie doen sy job. Daai topic is al sat bespreek. As jy gaan kyk na die wat al herwin is sal jy sien die groewe sny lekker in daai randjie in. Die randjie slaan verseker daar teen die lande
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:17 am
by Stefan764
Jagtersdok wrote:
Nee die statement beteken dit is nie kaliber sensitief nie, dus od dit .22 of 375 kaliber is die randjie doen sy job. Daai topic is al sat bespreek. As jy gaan kyk na die wat al herwin is sal jy sien die groewe sny lekker in daai randjie in. Die randjie slaan verseker daar teen die lande
Kan beaam wat Neels se. Die randjie is 0.36mm diep gesny op alle kalibers en gewigte...
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:27 am
by Jagtersdok
Hehehehe Stef ek sien nou toevallig jyt sopas presies 1000 meer Posts as Ludwig, maar hy is gou besig om jou in te haal

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:29 am
by Stefan764
So gepraat, jy moet lekker lyk op dai profile foto van jou met daai hartbees. Ek het self een van dai "Biltong-BULLE" wat op die plaas rondloop wie ek eye daar waar ons vlge naweek gan draai maak. Mens weet nooit

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:33 am
by Drenalinjunkie
n Goeie vried van my het n 9.3x62 en hy het noual amper 10,000 skote deur die loop. Hy bestel so 3000 punte op n slag by Goodnel wat monolithic solids is. Daai geweer skiet nog 12cm groepeerings op 400m!!! Op 100m is dit net een gat! Glo dit of nie maar dit is so!
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:36 am
by Jagtersdok
10 000 Skote deur 9.3?????? Drenalin daai tjom kan nie tel nie of voer jou een moerawiese poep. 12mm groep op 400meter???????????????????? Hy kan ook nie afstand skat nie
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:38 am
by Geno
Drenalinjunkie wrote:
12cm
Fokus Dokkie!

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:39 am
by Jagtersdok
Jy moet hom omdop. Dit net jammer, ek wetie of daai stuk Tika 7x64 Gebreekte so klas dier sal kan dood skiet nie

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:40 am
by Jagtersdok
Okay my fout, maar nogsteeds 100meter een gat na 10 000 skote, daai moet die beste loop ooit in die w?reld wees, ek soek ook een
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:43 am
by Jagtersdok
Boys weet julle hoe doners baie is 10 duisend skote?
Of hy makie daai roer meer skoon nie, want as jy al die koper fouling uit daai loop moet haal gaan daal niks meer loop oorbly nie en kan jy nou maar 375 bullets laai.
Ha maar nou het ek gedink, die Goodnel manne maak vir daai roer spesial bullets om aan te pas by sy diameter, dieselfde as wat oom Gerard doen as jy hom mooi vra met die GSC's
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:51 am
by Drenalinjunkie
Ek weet julle manne sukkel om dit te glo. Maar dis waar. Ek vind dit self moeilik om te verstaan maar die man hou n BAIE goeie deeglike rekord van alles. Hy skiet minimum 2 keer n maand dan so 50 patrone per sessie. Het die geweer al van die dag wat ek hom ken wat nou al so 15 jaar is. Hy besit heelwat gewere maar gebruik hulle skaars. Op AL die jagtrips vanaf die karoo tot die bosveld gebruik hy NET sy 9.3. Dit is soos n verlenging van sy arm.
Snaaks genoeg dit is n dood standaard CZ...
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:53 am
by Drenalinjunkie
Jagtersdok wrote:
Boys weet julle hoe doners baie is 10 duisend skote?
Of hy makie daai roer meer skoon nie, want as jy al die koper fouling uit daai loop moet haal gaan daal niks meer loop oorbly nie en kan jy nou maar 375 bullets laai.
Ha maar nou het ek gedink, die Goodnel manne maak vir daai roer spesial bullets om aan te pas by sy diameter, dieselfde as wat oom Gerard doen as jy hom mooi vra met die GSC's

laas toe ek daar was toe wys hy my "super clean" hy los m98 vir 12ure in die loop, vee dit uit met n nat lappie en doen dit weer vir 12 ure. Dit is maar sy manier van dinge doen.
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:53 am
by PRIVATE RYAN
Drenalinjunkie wrote:
Ek weet julle manne sukkel om dit te glo. Maar dis waar. Ek vind dit self moeilik om te verstaan maar die man hou n BAIE goeie deeglike rekord van alles. Hy skiet minimum 2 keer n maand dan so 50 patrone per sessie. Het die geweer al van die dag wat ek hom ken wat nou al so 15 jaar is. Hy besit heelwat gewere maar gebruik hulle skaars. Op AL die jagtrips vanaf die karoo tot die bosveld gebruik hy NET sy 9.3. Dit is soos n verlenging van sy arm.
Snaaks genoeg dit is n dood standaard CZ so dit is te wagte...
fixed :)
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 11:58 am
by Drenalinjunkie
PRIVATE RYAN wrote:

Dankie Wyka
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 12:00 pm
by Jagtersdok
Ek trek nie jou woord in twyfel nie Drenalin. Jy praat uit ander man se mond uit. Maar daar moet iets anders wees. Doen my 'n guns asb. Hoor by hom of maak die Goodnell manne vir hom koele wat volgens sy geweer se dimensies is, want 'n loop met soveel skote deur se dinamics het verseker al verander.
Ja daai M98 trick werk baie mooi vir skoon loop.
Ek het wel bietjie oordryf met die dan is daar geen loop meer oor nie, maar ek sal graag wil weet wat sy magic is. Ek is altyd oop om te leer
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 12:07 pm
by tripodmvr
Jagtersdok wrote:
10 000 Skote deur 9.3?????? Drenalin daai tjom kan nie tel nie of voer jou een moerawiese poep. 12mm groep op 400meter???????????????????? Hy kan ook nie afstand skat nie
Sy stelling was 12cm op 400m = 5duim groepering. Julle maak fout om teen mm vas te kyk
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Posted: Wed Apr 20, 2011 12:14 pm
by Drenalinjunkie
Jagtersdok wrote:
Ek trek nie jou woord in twyfel nie Drenalin. Jy praat uit ander man se mond uit. Maar daar moet iets anders wees. Doen my 'n guns asb. Hoor by hom of maak die Goodnell manne vir hom koele wat volgens sy geweer se dimensies is, want 'n loop met soveel skote deur se dinamics het verseker al verander.
Ja daai M98 trick werk baie mooi vir skoon loop.
Ek het wel bietjie oordryf met die dan is daar geen loop meer oor nie, maar ek sal graag wil weet wat sy magic is. Ek is altyd oop om te leer
Glad nie n probleem nie. ;) Ek sal uitvind by hom. Sal ook met Louis van Goodnel praat. Ek en Louis het saam groot geword en aangejaag. Ek ken hom nou al vir 22jaar. Hy sal my ook n akkurate skatting kan gee van koels wat die vriend nou al gekoop en geskiet het.