Page 1 of 1

Vixen 5-30x50 ED lense

Posted: Thu Feb 26, 2015 11:59 am
by Mornejagtermulder
Sien Vixen doen nou 'n 5-30x50 ED lens scope met 34mm tube, en oorgenoeg (+100 MOA ) verstelling! Wonder hoe die pryse gaan lyk...

Re: Vixen 5-30x50 ED lense

Posted: Thu Feb 26, 2015 12:24 pm
by joe rocket
Ek wonder ook hulle se die glas is goed.

Re: Vixen 5-30x50 ED lense

Posted: Thu Feb 26, 2015 12:27 pm
by Mornejagtermulder
soos ek die saak verstaan is ED glas heelwat beter as gewone glas, maar soos ek sĂȘ .. wonder hoe dit die prys gaan beinvloed!

Re: Vixen 5-30x50 ED lense

Posted: Thu Feb 26, 2015 12:59 pm
by Johan308
Ek sien Lynx bring nou presies dieselfde scope uit, sal interessant wees om die twee te kan vergelyk

Re: Vixen 5-30x50 ED lense

Posted: Thu Feb 26, 2015 3:16 pm
by Sangoma (IAN)
Ekt al vroeer genoem, die twee "brands" kom def uit dieselfde fabriek uit. Hulle lyk baie eenders...

Re: Vixen 5-30x50 ED lense

Posted: Thu Feb 26, 2015 3:39 pm
by Mornejagtermulder
Ek het ook so gedink in die begin, maar toe sien ek iewers dat lynx en vixen uit 2 verskillende fabrieke vervaardig word. Lynx word in die Light Optical Works (of so iets) fabriek vervaardig, Vixen word in hul eie fabriek (seker maar saam die sterrekykers) gemaak.