Page 1 of 3
Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 11:11 am
by Geno
Manne,
Laat weet asb hier of julle in is.
Groete
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 11:17 am
by James Wilson
Dankie Geno. Ek glo as jy n kans het sal jy ons so bietjie meer vertel
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 11:30 am
by KSV
hallo,
dink ook die moes al lankal gebeur het.
Dankie Ludwig vir die tabel.
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 11:33 am
by Fanie Maritz
Dankie manne lyk my ek is op.
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 11:37 am
by Dawie Malan
Jammer vir julle, maar ek is ook hier!

Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 11:38 am
by Geno
Dawie Malan wrote:Jammer vir julle, maar ek is ook hier!

Watchit.

Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 11:56 am
by Reggie Gerber
Ek meld ook aan
Dankie
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 12:28 pm
by G-force
Jissie hiers ek ook.Was dit nie my slim plan gewees nie?
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 12:49 pm
by Katefbessie
Rashbangee meld ook aan.
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 2:17 pm
by prohunt
Dankie Geno, ek is hier.
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 3:05 pm
by ed_cik
Thanx Geno! I found it! Engelsman is hier!
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 4:05 pm
by KSV
Dawie Malan wrote:Jammer vir julle, maar ek is ook hier!


Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 5:06 pm
by Witpietskiet
Dankie dankie, ek is ook hier
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 5:21 pm
by Ian
Dit voel soos Kersfees om al die legendes weer hier te sien. Geno, jy verdien 'n Bell's asook Ludwig. Sal hom vir jou gee op jou troue. Nou ja, ek is ook hier en nou gaan ons jakke gesels.
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 5:30 pm
by Francois Marais
Middag manne....janee....ek het dit ook gemaak.....briljante idee Ludwig....tx maat...klink amper soos die forum 4 jaar terug...
Mooi loop
Francois
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 6:08 pm
by Freddie101
Daarshy.
Ek skiet met 6mm Rem AI. 65gn vmax @3980vt en Meopta meostar3-12x 56 jakkalse.
En firestorm roeper met AlanT stoel.
Ok nou weet julle alles.
Groetnis Freddie
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 6:10 pm
by JacoStrydom
Dankie Geno.
Goeie idee van al die manne betrokke.
Groete
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 7:34 pm
by roux cf
Ek is ook hier. Dankie, hopelik gaan dit beter.
Re: Aanmeld
Posted: Thu Feb 26, 2015 7:55 pm
by HennieC
Baie dankie vir almal wat hierdie gedeelte geskep het.
Dit was die groot rede hoekom ek by Jaracal aan gesluit het, daar word net jakke gesels.
Groete
Hennie
Re: Aanmeld
Posted: Fri Feb 27, 2015 5:41 am
by Cobus(Cobb)
Eks hier....dankie Geno
Re: Aanmeld
Posted: Fri Feb 27, 2015 6:23 am
by C.J.
Manne,
Ek is ook hier. Soos gesĂȘ is: Jaracal van 4 jaar terug. Ek sien uit om dit weer te ervaar! Baie goeie idee.
Groete,
C.J.
Re: Aanmeld
Posted: Fri Feb 27, 2015 10:33 am
by Mac
Thanks Geno.
Re: Aanmeld
Posted: Fri Feb 27, 2015 11:03 am
by namhunt
Hallo julle
Dis lekker om weer die klomp van die ou bekendes hier te sien!
Groete
Re: Aanmeld
Posted: Fri Feb 27, 2015 1:14 pm
by cassie_calvinia
dankie
Re: Aanmeld
Posted: Fri Feb 27, 2015 4:45 pm
by Wayne
I'm in,
Savage 22-250 SS varmint, 53gr vmax @ 3800 with a Nightforce NXS 5.5-22 x 56 MOAR.