Jag Kompetisie 2015 LERA SA
Posted: Wed Feb 25, 2015 11:19 am
More Almal
Ons hou n jag kompetisie vir LERA SA (Lee Enfield Rifle Association South Africa)
Die fonds insaamiling is om vir die Kulb om n Container op Rooikraal Skietbaan tekan plaas waar in ons al ons tiekens ens in kan stoor.
Die klub is vir al die manne wat .303 skiet, Yster versier en Opties. Vir die van julle wat meer wil weet van LERA SA kan ons kry by www.lerasa.za.net of of Facebook: LERA SA
Die Klub het nou al gegroei na 97 lede en ons het ook nou Toegewyde Sport Skiet States gekry!!!!
Ek het vir Frikkie gevra om die add en inskyfvorm hier tekom plaas.....