Page 1 of 1
Hallo
Posted: Tue Feb 24, 2015 8:07 pm
by Jano
Hi Almal. Nuut hier en sien uit daarna om deel te wees van al die gesprekke.
Re: Hallo
Posted: Tue Feb 24, 2015 8:15 pm
by PWV
Nou weet ons nog nie waar jy woon nie en waarmee jy skiet nie, maar welkom solank!
Re: Hallo
Posted: Tue Feb 24, 2015 10:17 pm
by goodstuff
Welkom, hier kan baie geleer word by al die slim manne...
Re: Hallo
Posted: Wed Feb 25, 2015 10:38 am
by Boesman10
Dagse Jano.
Re: Hallo
Posted: Wed Feb 25, 2015 7:36 pm
by jamalley
Welkom
Re: Hallo
Posted: Sat Mar 14, 2015 6:19 am
by Jano
Bly in Durbanville. My eerste geweer hierdie jaar gekoop, 'n .308 Howa 1500 Varmint.
Stel belang om te leer van herlaai. Miskien is daar 'n paar manne wat voorstelle kan maak..
Re: Hallo
Posted: Sat Mar 14, 2015 5:14 pm
by ruaanb
Welkom van nog n Durbanviller
Re: Hallo
Posted: Sat Mar 14, 2015 8:37 pm
by GerhardV
Welkom mater!!
Re: Hallo
Posted: Sun Mar 15, 2015 8:35 am
by Jacquesb
Welkom.
Hier is bakgat ouens op die forum.
Search as jy na iets soek, anders lees op en vra.
Iemand sal altyd weet.
Re: Hallo
Posted: Tue Mar 17, 2015 8:32 am
by jamalley
Welkom Jano
Re: Hallo
Posted: Tue Mar 17, 2015 2:51 pm
by Jano
Dankie manne
Re: Hallo
Posted: Tue Mar 17, 2015 9:18 pm
by Jakkals90
Welkom makkie. Geniet dit dit hier.