Page 1 of 1

6mm koeels vir goeie huis

Posted: Tue Feb 24, 2015 4:16 pm
by junglejulian
Ek maak bietjie kas skoon

17 x 70gr Sierra Blitzkings
39 x 80gr Nolser BT

Vir afhaal in Bloemfontein of posgeld vir koper.

Julian
084 592 6299
junglejulian@gmail.com

Re: 6mm koeels vir goeie huis

Posted: Tue Feb 24, 2015 4:19 pm
by Kolhasie
Stel belang.
As hul nog beskikbaar is.

Groete KH

Re: 6mm koeels vir goeie huis

Posted: Tue Feb 24, 2015 4:45 pm
by junglejulian
Francois ek stuur hul vir jou.Jy is mos in kathu omgewing?

Re: 6mm koeels vir goeie huis

Posted: Wed Feb 25, 2015 8:05 am
by Kolhasie
Ja Oom.

Oom kan maar net PM oor die koste.

Groete FB