Page 1 of 1

264 Win Doppe

Posted: Tue Feb 24, 2015 4:09 pm
by junglejulian
Ek het n Klomp gemengde Sako en Win 264 Winmag doppe vir n goeie huis.Ek het hul op n stadium vervorm na 308 Norma Mag toe maar het intussen 200 regte Norma doppe gekoop.

Baie is once fired ander is reeds n paar keer geskiet.Daar is n paar 338 Winmag doppe ook.

Vir afhaal in Bloemfontein of posgeld vir die koper.

Julian
084 592 6299
Junglejulian@gmail.com

Re: 264 Win Doppe

Posted: Tue Feb 24, 2015 4:22 pm
by Kolhasie
Stel ook belang as nog beskikbaar.

Groete KH