Page 1 of 1
Geweer skokabsorbeerder / recoil pad navraag
Posted: Mon Feb 23, 2015 8:54 pm
by Hein M.
Almal
Ek is op soek na 'n eenvoudige recoil pad - maar vir 'n baie klein kolf.
Is daar 'n vervaardiger in Suid-Afrika wat een kan maak volgens afmetings? Indien die bestaande grote gekoopte pad kleiner geskuur word, lyk die affere derdewêrelds... Dit kan maar een van die eenvoudige, soliede tipe pads wees wat op sintetiese kolwe gekry word.
Gee raad asb!
Groetnis!
Re: Geweer skokabsorbeerder / recoil pad navraag
Posted: Mon Feb 23, 2015 9:00 pm
by Pvdw
Frikkie Fereira se recoil pads is solied ek kan maklik baie klein afgewerk word.
Gee hom 'n lui en hoor wat stel hy voor.
083 940 7234
Re: Geweer skokabsorbeerder / recoil pad navraag
Posted: Mon Feb 23, 2015 10:02 pm
by Hein M.
Baie dankie mater!
Ek bel hom môre!
Lekker aand!
Re: Geweer skokabsorbeerder / recoil pad navraag
Posted: Tue Feb 24, 2015 4:01 am
by Pappabeer
Hein, jou Silvers of ander tipe oranje rubber recoil pads, van die beteres uit italië, word gemaak om af te skuur saam met die kolf, en om die kante en hoeke rond te kan poleer om in jou skouer in te gly.
In die Kaap, probeer Johan Morkel of John Brussels. Anders kan jy ook met oom Steve Fourie in Pretoria gesels
Re: Geweer skokabsorbeerder / recoil pad navraag
Posted: Tue Feb 24, 2015 7:24 am
by Hein M.
Dankie Dewald!
Waar kan ek die Kaap-manne opspoor? Is Johan by S&O?
Mooi dag daar!
Re: Geweer skokabsorbeerder / recoil pad navraag
Posted: Tue Feb 24, 2015 7:34 am
by JTM
Ek het 'n Kick-eeze pad opgesit en dit kan ook baie klein en fyn afgewerk word. Dit het nie staal binne in wat hinder nie. Dit is ook van die mees skop absorberende kussings wat jy kry. Was R580 by S&O
Re: Geweer skokabsorbeerder / recoil pad navraag
Posted: Tue Feb 24, 2015 8:54 am
by Pappabeer
Hein M. wrote:Dankie Dewald!
Waar kan ek die Kaap-manne opspoor? Is Johan by S&O?
Mooi dag daar!
Johan is by Safari.
John Brussel het altyd langs Parow arms gewees toe ek nog geswot het. Ek glo hy is nog in Bellville êrens, nie seker nie, maar een van die winkels daar behoort jou op sy spoor te sit.