Page 1 of 1

Hallo almal

Posted: Mon Feb 23, 2015 4:29 pm
by Stoffel van Dyk
Stoffel van Dyk van Hermanus. Boer perlemoen en die jakkalse het daai ding ook nou al agtergekom.

Well, boer regtig perlemoen, maar die jakkalse het nog nie hier uitgekom nie. Ek skiet Ladismith.

Groete,

Stoffel

Re: Hallo almal

Posted: Mon Feb 23, 2015 4:43 pm
by 413-Jeffry
Welkom Stoffel.

Re: Hallo almal

Posted: Mon Feb 23, 2015 6:58 pm
by vriell
WElkom Stoffel hier van my kontrei...

Re: Hallo almal

Posted: Mon Feb 23, 2015 7:26 pm
by Heinz Petersen
Welkom Stoffel. Ek weet nou nie of jy hier iets gaan leer van perlemoen nie, maar............
Nou is my leptoppie sopnat gekwyl.
So n vars perlemoen op die kole sal nou goed afgaan.

Re: Hallo almal

Posted: Mon Feb 23, 2015 7:47 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Stoffel.
Ek glo jy gaan ons baie leer van daai "voetsole" waaroor Heinz so kwyl. ;D Hy kwyl oor alles wat nie groente is nie.

Groetnis

Re: Hallo almal

Posted: Mon Feb 23, 2015 8:11 pm
by PWV
Welkom Stoffel.
Heinz en Gawie gooi nou wilde skimpe, maar ek kan nie help om daarby aan te sluit nie!

Re: Hallo almal

Posted: Mon Feb 23, 2015 8:21 pm
by Boesman10
Welkom Stoffel

Re: Hallo almal

Posted: Tue Feb 24, 2015 7:36 am
by Stoffel van Dyk
Wat sĂȘ Pieter Pieterse oor n perlemoen en dit gee mos maar n gekwylery af of hoe?

Len, wat doen jy hier in Hermanus? Bly om te sien hier is nog iemand in die omgewing.

Heinz, Gawie en PWV, daars altyd so n emergency stock in my kar, mens weet nooit waar daar n medemens in nood is nie...

Re: Hallo almal

Posted: Tue Feb 24, 2015 7:45 am
by Armand Steenkamp
Stoffel , baie welkom!! Perlemoen derms is n dodlike aas!! Net so vir intresandhyd.

Groetnis