Page 1 of 1

Nog n nuwe lid,van PTA

Posted: Mon Feb 23, 2015 4:23 pm
by Ashley
Middag almal

n Nuwe lid hier van Pretoria. Eks getroud met 2 kinders.

My arsenaal bestaan op die stadium nog uit n Howa 30.06, met het n Musgrave 7x57 & Mossberg 12br op aansoek.
Eks besig om n lading vir die 30.06 met 168gr TTSX op te werk, maar sukkel nog effens om mooi groepering en spoed te kry .................. maar dis n gesprek vir n ander dag.

Klink soos n klomp slim & nice manne op hierdie site so ek sien uit na die raad & hulp & gesels!

Groete
Ashley

Re: Nog n nuwe lid,van PTA

Posted: Mon Feb 23, 2015 4:38 pm
by FCLoretz
Welkom Ashley.

Hier is baie manne wat jou maklik sal kan help om daai lading uit te sorteer.

Re: Nog n nuwe lid,van PTA

Posted: Mon Feb 23, 2015 4:43 pm
by Philip J
Welkom Ashley.

Re: Nog n nuwe lid,van PTA

Posted: Mon Feb 23, 2015 6:55 pm
by vriell
Baie welkom...

Re: Nog n nuwe lid,van PTA

Posted: Mon Feb 23, 2015 7:50 pm
by Gawie(13mm)
Welkom maat.
Hier is maar min slim ouens hier op Jaracal maat. ;D Party weet net meer as ander en deel graag.
Geniet dit en gesels saam.

Re: Nog n nuwe lid,van PTA

Posted: Mon Feb 23, 2015 8:22 pm
by Boesman10
Dagse Ash. Welkom

Re: Nog n nuwe lid,van PTA

Posted: Wed Feb 25, 2015 7:47 pm
by jamalley
Welkom, hoop Jy geniet dit hier