Kestrel of Caldwell
Posted: Mon Feb 23, 2015 3:39 pm
Ok ouens die Leica is in die pos. Nou n weerstasie- Kestrel neem ek aan is n opsie- wat van die nuwe Caldwell's?
As ek n Kestrel koop- watter een- is Bluetooth n moed? Of net n nice to have.
Groete
As ek n Kestrel koop- watter een- is Bluetooth n moed? Of net n nice to have.
Groete