Page 1 of 1

Lapua 6.5 creedmoor doppies

Posted: Mon Feb 23, 2015 12:26 am
by WerMos
Manne probleme met doppies vir die 6.5 Creedmoor is iets van die verlede.

koop lapua 308 doppe en vorm hul in jou 6.5 creedmoor Full lenth sizer. Sny doppe se lengte en skil as jy wil en daar het jy n smart doppie. So maklik soos dit. Ek het nog n stap verder gegaan en die palma 308 doppies gevorm met die small rifle primer. 



Die creed loop nou soos n haai op n houtkatrol!!

Re: Lapua 6.5 creedmoor doppies

Posted: Mon Feb 23, 2015 12:51 am
by Finfan
Jou ou yster.

Re: Lapua 6.5 creedmoor doppies

Posted: Mon Feb 23, 2015 9:12 am
by WerMos
Neil dit was n groot kopseer vir die creedmoor manne. Want in SA is net Hornady doppe en Duur Noslers. Om die lapuas te vorm is baie maklik. Ek gister gou gou 100 gedoen