Nuut van Potch
Posted: Sun Feb 22, 2015 10:56 pm
Hi
Ek is van Potchefstroom.
Bly nou al 5 jaar hier en is oorspronklik van die Vrystaat.
Ek is getroud met een seun van 2 jaar en volgende seun sal so binne die volgende maand hier wees.
Ek het op die oomblik:
Musgrave mod80 RSA aksie in .308
Star 9mm BM pistool
Ruger merk1 .22 skyfskiet pistool
Taurus 38special snubnose revolver
Ek het laas jaar aangesluit by SA Jagters, en hierdie jaar begin IPSC by Hartbees tak.
Is mal oor 4x4, jag en buitelewe.
Dankie
Hendrik