Page 1 of 1

Persoonlikke boodskappe hak vas

Posted: Sun Feb 22, 2015 3:14 pm
by pietbak
My persoonlikke boodskappe wat ek vir lede stuur hak vas in my Outbox. Wat doen ek verkeerd.

Re: Persoonlikke boodskappe hak vas

Posted: Sun Feb 22, 2015 3:40 pm
by VdWalt
Soos ek verstaan skuif dit eers as hulle dit lees.

Re: Persoonlikke boodskappe hak vas

Posted: Sun Feb 22, 2015 3:42 pm
by pietbak
Dankie, dit maak sin.