Page 1 of 1

Blesbokke(Jaggeleentheid) gesoek naby Pretoria Feb/Mrt 2015

Posted: Fri Feb 20, 2015 2:34 pm
by jacques 7 x 57
Soos laasjaar vra ek asseblief maar weer: Is daar dalk iemand of 'n plek naby PTA waar ek 'n paar Blesbokke of enige wild kan kom jag/skiet, al is dit vir 'n weeksdag of Saterdag oggend. Weet daar is heelwat kleinhoewes en/of plasies met wild op om PTA. Asseblief help, die yskaste is leeg, die vrou moan. Mei 2015 le nog ver voor ons amptelike jag, Groete, Jacques 071 885 2687

Re: Blesbokke(Jaggeleentheid) gesoek naby Pretoria Feb/Mrt 2

Posted: Fri Feb 20, 2015 2:50 pm
by FCLoretz
Praat met oom Nick. Dullstroom is mos nie ver nie