Page 1 of 1

C clip extractor ring Remington slot

Posted: Thu Feb 19, 2015 7:17 am
by pietbak
Ek is op soek na 'n C clip extractor ring vir 'n Remington mod 700 slot. Die extractor het seergekry met 'n warm lading. Kan iemand my dalk laat weet waar om aan te klop.

Re: C clip extractor ring Remington slot

Posted: Thu Feb 19, 2015 10:58 am
by Francois Marais
Piet...weet nie wie Remington agente by julle is nie....maar hulle behoort te kan help.....dit is maar n Remington probleem die sissie uitrekker.....goeie gunsmith kan vi jou Sako sisteem insit ook....

Mooi loop
Francois

Re: C clip extractor ring Remington slot

Posted: Thu Feb 19, 2015 11:42 am
by pietbak
Die Sako uittrekker is baie duur. Nie die moeite werd nie. Ek sal maar my neef in Amerika vra om een te kry en vir my te pos. Dankie

Re: C clip extractor ring Remington slot

Posted: Thu Feb 19, 2015 12:05 pm
by Geno
Bel vir Thinus (Geweersmid by Formalito).
Formalito is die Rem agente.