Page 1 of 1
Groot Bobbejaan
Posted: Sun Apr 17, 2011 10:09 pm
by Nico de Jager
Jis Manne
Hier is n foto van n groot bobbejaan wat ek geskiet het.
[img width=560 height=420]
http://i864.photobucket.com/albums/ab20 ... C06621.jpg[/img]
Groete
Ribbok
Re: Groot Bobbejaan
Posted: Mon Apr 18, 2011 7:34 am
by Geno
Ribbok,
Mooi groot bojaan daai, baie geluk!
Groete,
Eugene
Re: Groot Bobbejaan
Posted: Mon Apr 18, 2011 8:12 am
by BLOK
Mooi keespaas daai
Vertel meer man.
BLOK
Re: Groot Bobbejaan
Posted: Tue Apr 19, 2011 6:27 am
by Nico de Jager
Jis Manne
Ek het die bobbejaan op n privaat natuurreservaat geskiet met my Hornet (Op die foto is my 30-06). Daar is 700 bobbejane op die reservaat. Die plek is geelektrifiseerd en die bobbejane kon dus nie imigreer nie, net meer geword binne. Daar is 15 jaar laas n skoot geskiet maar toe die 1ste een val, raak 700 bobbejane eensklaps weg. Ons het die hele dag darem so 13 geskiet.
Groete
Ribbok
Re: Groot Bobbejaan
Posted: Tue Apr 19, 2011 12:52 pm
by Michiel(MCR)
Hi Ribbok,
Wat was die afstand en was dit n blandskoot? En nogals met n 22 hornet! Mooi man!

Dis omtrent n groot mnr daai.....
Groete.
Michiel.
Re: Groot Bobbejaan
Posted: Tue Apr 26, 2011 7:43 pm
by Nico de Jager
Jis Manne
Jammer my computer was stukkend, dis hoekom ek nou eers terugkom. Dit was redelik naby (seker so 50m), hy het in n boom gesit en ek het hom in sy kop geskiet. Die bobbejane was baie astrant en het die mense op game drives gepla. Dit was hoekom ek so naby kon kom, maar toe daai skoot (met n silencer) klap was die bobbejane weg.
Groete
Ribbok
Re: Groot Bobbejaan
Posted: Fri Jun 10, 2011 9:12 am
by Louis Kriel
Koos Barnard het jare gelede vertel hy het vir sy "biltong vriende" (ouens wat jou deur deurtrap as jy gejag het) bobbejaan biltong uitgedeel. Ek dink daai kees sal lekker werk vir so paar lang biltonge.