Kahles k624i
Posted: Tue Feb 17, 2015 8:26 am
Gebruik iemand die Kahles 624i 6-24x 56? Hoe vergelyk hy met bv NF NXS, Zeiss Diavari of |Swarovki Z5. Wil die teleskoop gebruik vir nagskiet, algemene jag in die dag asook nou en dan vir veldskiet kompetiesies. Dankie.