Lynx ringe opsit.
Posted: Mon Feb 16, 2015 3:43 pm
Help asb gou! Ek is nou onseker (na verskeie verskillende menings gegee is) oor presies wat die regte stap vir stap prosedure is met die opsit en instel van Lynx ringe. Dis nou die twee los ringe en basisse.
Op watter stadium van die opsit moet die ringe gelap word? As jy die windage stel - moet jy beide voor en agter losmaak aan teenoorgestelde kante en dan die ooreenstemmende skroefies indraai? Of stel jy net bv die agterste windage. In so 'n geval kan jy mos stress op die scope sit?
Indien die ringe klaar gelap is en nou stel jy aan die windage, gaan die lapping mos niks help nie!
Ek luister graag na julle raad.
Groete
Dawie