Eina! Daai makker met die AR kan bly wees hy het nog 'n linkerhand oor!
Re: Squib Loads
Posted: Mon Feb 16, 2015 12:46 pm
by G-force
Ek het al n hele paar squib loads gesien by dIe IDPA kompetisies.Meestal was met NGA reloads gewees.Gelukkig is die SO's op en wakker en so ver nog nie n geweer gesien wat kaboom het nie.
Wat my verbaas, is dat hy glad nie onraad vermoed het toe die magasyn uitskiet nie.
Re: Squib Loads
Posted: Mon Feb 16, 2015 2:56 pm
by Hein (Haan)
Ja, ek kon nie glo hy het nog n mag probeer laai na die vorige een ontplof het nie
Re: Squib Loads
Posted: Mon Feb 16, 2015 3:23 pm
by Jacquesb
Kan so maklik in n BOOOOOM ontaard.
Ons is geleer as n wapen stoor "span en gaan aan" hoe maklik kan daar nie n fout insluip as n man nie hoor daar is fout nie?
Re: Squib Loads
Posted: Mon Feb 16, 2015 8:41 pm
by Carl
Goeie rede om elektroniese oormowwe te kry dit kan help om die verskil te hoor.
Re: Squib Loads
Posted: Tue Feb 17, 2015 7:42 am
by FCLoretz
Carl wrote:Goeie rede om elektroniese oormowwe te kry dit kan help om die verskil te hoor.
Ek stem Carl,
Maar ek het nou onlangs eers my pistool gekoop. LIsensie aansoek moet nog in.
Wat ek daaruit geleer het is dat jy baie meer moet oplet en kophou as dit by pistool skiet kom. Daar sal 'n laer bang wees maar die recoil is ook heeltemal anders. As jou slide nie terug skop en lock nie, na 'n cartridge nie eject nie, moet jy eerder stop en seker maak dat jou loop skoon is.
Re: Squib Loads
Posted: Tue Feb 17, 2015 8:01 am
by andre007
Ek kan NGA's teen n baaie goeie prys kry, gaan dit nie n ideelwees om hulle elkeen te weeg nie, met n elektroniese skaal gaan dit sommer vinnig gaan?
Re: Squib Loads
Posted: Tue Feb 17, 2015 8:15 am
by G-force
andre007 wrote:Ek kan NGA's teen n baaie goeie prys kry, gaan dit nie n ideelwees om hulle elkeen te weeg nie, met n elektroniese skaal gaan dit sommer vinnig gaan?
Die 3 of 4 grein kruit is te min om akkuraat te bepaal of dit n squib is of nie.Verskillende doppe en diktes en ouderdom van die doppe sal die gewig beinvloed.My Pa se G19 het ook ge kaboom met NGA reloads.Ek sal nie daai kans vat nie.
Re: Squib Loads
Posted: Tue Feb 17, 2015 9:11 am
by Carl
FCLoretz wrote:
Ek stem Carl,
Maar ek het nou onlangs eers my pistool gekoop. LIsensie aansoek moet nog in.
Wat ek daaruit geleer het is dat jy baie meer moet oplet en kophou as dit by pistool skiet kom. Daar sal 'n laer bang wees maar die recoil is ook heeltemal anders. As jou slide nie terug skop en lock nie, na 'n cartridge nie eject nie, moet jy eerder stop en seker maak dat jou loop skoon is.
Die Rudlphs is nie so duur nie. As jy die secret handruk gebruik by S&O kry jy dalk afslag.
Maar ek stem dat oplet in die klas die belangrikste is! Dit help ook dat jy nie te Rambo probeer wees en 4 magasyne in 20sek uit te skiet nie.
Re: Squib Loads
Posted: Tue Feb 17, 2015 9:13 am
by FCLoretz
Carl wrote:

Leer my asb die handshake. Ek het daai klas gemis op die forum. En iemand het die video afgehaal. Ek het 'n paar Deben elektroniese mowwe.
Re: Squib Loads
Posted: Tue Feb 17, 2015 9:17 am
by Carl
Ooooo ok ek lees nou weer mooi wat jy geskryf het. Lees soos my gat soos baie ander hier op die forum..
Jou probleem is nie budget dit is baan tyd Gaan jy herlaai?
Re: Squib Loads
Posted: Tue Feb 17, 2015 9:21 am
by FCLoretz
Carl wrote:Ooooo ok ek lees nou weer mooi wat jy geskryf het. Lees soos my gat soos baie ander hier op die forum..
Jou probleem is nie budget dit is baan tyd Gaan jy herlaai?
Ja, ek sal self laai vir range ammo. Sal maar sien hoe "vinnig" ek met die single stage press regkom. Dit is hoekom ek die handshake soek vir afslag op 'n dillon press.....
Re: Squib Loads
Posted: Tue Feb 17, 2015 9:37 am
by Jake1
A squib load, also known as a squib round, pop and no kick, or just a squib, is a firearms malfunction in which a fired projectile does not have enough force behind it to exit the barrel, and thus becomes stuck.- ok, nou weet ek ook wat noem die ingils manne hom
Re: Squib Loads
Posted: Tue Feb 17, 2015 11:30 am
by Carl
FCLoretz wrote:
Ja, ek sal self laai vir range ammo. Sal maar sien hoe "vinnig" ek met die single stage press regkom. Dit is hoekom ek die handshake soek vir afslag op 'n dillon press.....
Nee wat jy moet baie skeit om 'n progressiewe een te regverdig. Ek doen heel goed met die enkelslag, dit vat langer ja maar dis mos lekker om te herlaai
En as jy 'n goeie prys op range ammo kry kan jy maar koop vir doppe. Onder R200/50 is dit amper om te ewe of jy herlaai of koop. Dan hoef jy minder te bekommer oor "squib loads" of dowwerds.