Page 1 of 1
Nuutste teleskoop tegnologie
Posted: Wed Feb 11, 2015 2:22 pm
by Geno
Re: Nuutste teleskoop tegnologie
Posted: Wed Feb 11, 2015 3:02 pm
by Riaan Kriel
Nice, dit is nogal innoverende tegnologie op scopes.
Re: Nuutste teleskoop tegnologie
Posted: Thu Feb 12, 2015 7:37 am
by OMarais
Dit is rerig iets besonders. Die manne gan nog baie geld maak met die patent.
Re: Nuutste teleskoop tegnologie
Posted: Thu Feb 12, 2015 2:34 pm
by Schalk.vdB
Hoop net dis is nie so buitensporig duur soos een wat gebaseer is op die tegnologie wat van die vliegtuie afkom nie. Maar dit sal help met die oë wat nie meer so lekker sien nie.............Great dat hulle nie ophou ontwikkel nie
Re: Nuutste teleskoop tegnologie
Posted: Thu Feb 12, 2015 3:12 pm
by Frederik
Baie interesant en ek neem aan parallax verstellings gaan iets van die verlede wees.