Page 1 of 1

Hengel toestande by Jozini 11-15 Februarie 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 2:08 pm
by Jean Marais
Hallo manne

Kan iemand my dalk inligting gee oor hoe die toestande huidig daaruitsien by Jozini. Ons is oppad soontoe.

Dankie byvoorbaat.

Re: Hengel toestande by Jozini 11-15 Februarie 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 2:10 pm
by DWB
Oom Jean, hier in Piet Retief is dit woes warm!

So Pongola gaan rof wees! Geniet hom!

Re: Hengel toestande by Jozini 11-15 Februarie 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 2:16 pm
by Jean Marais
Dankie Deon. Jy weet nie dalk hom die waters lyk nie?

Re: Hengel toestande by Jozini 11-15 Februarie 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 2:20 pm
by DWB
Ongelukkig geen idee!

Maar die reen was nie te rof die laaste ruk hier rond nie. Redelik droog geword.

Re: Hengel toestande by Jozini 11-15 Februarie 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 2:28 pm
by Jean Marais
Dankie Mater. Lekker dag verder vir jou.

Re: Hengel toestande by Jozini 11-15 Februarie 2015

Posted: Wed Feb 11, 2015 2:29 pm
by DWB
Selle daar! Mooi ry!