Page 1 of 1
Barend
Posted: Tue Feb 10, 2015 11:46 am
by Barend J
Hi ek is barend en wil my net self voorstel. Het n groot voorliefde vir gewere en jag. Laai ook self maar is nog in begin stadium. Ek het in my kluis n .204 ruger. .223 howa. .243 musgrave. .270 krico. .308 sako. 300 win mag. .458 win mag .38 special en 2 haelgewere.
Re: Barend
Posted: Tue Feb 10, 2015 11:47 am
by FCLoretz
Welkom Barend.
Re: Barend
Posted: Tue Feb 10, 2015 11:55 am
by jamalley
Welkom Barend
Re: Barend
Posted: Tue Feb 10, 2015 12:05 pm
by mossie
Welkom Barend
MOSSIE
Re: Barend
Posted: Tue Feb 10, 2015 1:35 pm
by tripodmvr
Welkom. Met so arsenaal sal jy beslis moet ernstig begin herlaai.
Re: Barend
Posted: Tue Feb 10, 2015 1:37 pm
by VdWalt
Welkom hier
Re: Barend
Posted: Tue Feb 10, 2015 4:49 pm
by Boesman10
Mooi arsenaal Barend. Welkom op die forum
Re: Barend
Posted: Wed Feb 11, 2015 12:03 pm
by GERT vd M
Welkom Baerend. Vertel vir ons waar jy bly want dalk ken party van ons jou

Re: Barend
Posted: Wed Feb 11, 2015 12:14 pm
by Barend J
Ek bly in douglas in die noord kaap.