Page 1 of 1

Nuwe formaliet

Posted: Mon Feb 09, 2015 6:04 pm
by EtienneAllers
Goeie dag.

Ek is Etienne van Van Riebeeck Park. Ek herlaai al vir baie jare en is al vir 'n geruime tyd 'n "roofleser". Die volgende is in my kluis:

12 Boor Winchester
.22 Savage
.303 Lee Enfield (Sport)
7.65 Walther PPK

Lekker aand

Etienne

Re: Nuwe formaliet

Posted: Mon Feb 09, 2015 6:20 pm
by Johan Nel
Hallo Ettienne,
Welkom hier by ons.

Re: Nuwe formaliet

Posted: Mon Feb 09, 2015 7:02 pm
by Heinz Petersen
Welkom Etienne.

Re: Nuwe formaliet

Posted: Mon Feb 09, 2015 7:27 pm
by Philip J
Welkom Etienne

Re: Nuwe formaliet

Posted: Tue Feb 10, 2015 12:34 pm
by jamalley
Welkom Ettiene

Re: Nuwe formaliet

Posted: Tue Feb 10, 2015 12:45 pm
by soundzmad
Welkom!

Re: Nuwe formaliet

Posted: Tue Feb 10, 2015 4:59 pm
by Boesman10
Welkom Ettienne