dip vir bokke
Posted: Sun Feb 08, 2015 8:47 pm
Goeie naand
Ek soek asb raad vir die manier van skape en bokke dip. Ons het altyd 'n drom gebruik waarin die bokke staan en dan gooi jy sommer met 'n emmertjie die dip oor. Ek het egter al gesien waar mense 'n gangetjie/kamer in drukgang toemaak aan kante en bo met plastiek of seil, dan spuit 'n drukpompie van alle rigtings die dip op die bokke. Enige iemand kennis hiervan?
Groete
Douw