Page 1 of 1
XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Thu Feb 05, 2015 9:26 pm
by Arnold
Inskrywings vir die skiet op 7 Maart 2015 is al oop en besig om vol te raak. As jy nie die inskrywingsvorm gekry het nie of op die lys wil wees sodat jy dit in die vervolg eerste kry stuur asb jou epos adres vir my en ek stuur die inskrywings besonderhede en sit jou op die kontak lys.
Ons sien uit na lekker weer en lekker skiet!
http://www.xsssa.co.za/calender/calender.html
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Mon Feb 16, 2015 10:54 pm
by Arnold
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/XSSSA%20notice%207%20March%202015.jpg
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Mon Feb 16, 2015 11:26 pm
by Finfan
Ek sal nog eendag bietjie kom saamskiet. Jy kan my wel op julle mailing list sit neil(at)midwinterresources(dot)com(dot)au
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Mon Feb 16, 2015 11:36 pm
by Arnold
Ek het jou op die lys gesit

Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Mon Feb 16, 2015 11:47 pm
by Finfan
Arnold wrote:Ek het jou op die lys gesit

Dankie Arnold
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Tue Feb 17, 2015 5:57 am
by marco
More Arnold sal ky my ook asb op sit
marco.kruger@za.tronox.com
Wil ook graag later in die jaar saam kom skiet.
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Tue Feb 17, 2015 9:18 am
by Arnold
Jou epos is op Marco en ons wag vir jou

Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Tue Feb 17, 2015 11:21 am
by Boomstomp
Sal 'n man dalk vir 'n uur wat kan kom kyk na die kompetisie?
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Tue Feb 17, 2015 3:56 pm
by Arnold
Daar het al n paar manne kom kyk ... dit word verwelkom.
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Tue Feb 17, 2015 10:13 pm
by marco
Dankie Arnold sien uit om eendag saam te kom speel..
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Wed Feb 18, 2015 10:38 am
by Greyghost
Arnold , wat het gebeur met die skiet hierbo in Gauteng ??
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Wed Feb 18, 2015 11:35 am
by Arnold
Afgestel
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Mon Mar 09, 2015 7:37 am
by Carel Maritz
Môre môre Arnold,
Post daar vir ons die uitslae van die naweek se XSSSA. Wil sien hoe die manne van Vdal gedoen het.
Groete
C
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Mon Mar 09, 2015 10:50 am
by tau
Carel Maritz wrote:Môre môre Arnold,
Post daar vir ons die uitslae van die naweek se XSSSA. Wil sien hoe die manne van Vdal gedoen het.
Groete
C
Sien DJ het ook deelgeneem. Hy maak mens skaam met sy arm wat nie rerig help nie al.
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Mon Mar 09, 2015 12:41 pm
by Carel Maritz
Juis DJ se ranking wat ek wil kyk. Hyt n 275 geskiet volgens hom, wat baie goed is vir n eerste keer se XSSSA. Hoop regtig hy lê hoog.
Groete
C
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Mon Mar 09, 2015 3:43 pm
by Arnold
DJ het baie goed geskiet! Hy is gelyk met Jaco Rheeder en hulle deel 7de plek. Sal later as ek 'n kansie het die scores op die website sit.
Re: XSSSA skiet - 7 Maart 2014
Posted: Tue Mar 10, 2015 6:52 am
by Carel Maritz
Dankie Arnold! Genuine bly die ou het so goed gedoen, haha hy was baie op sy nerves. Ek en hy het n baie lekker LR baan opgesit, hys gereeld daar.
Groete
C