Page 1 of 1

Topwater Bass Fishing Blowups 5 - Big Bass Attack Frogs

Posted: Thu Feb 05, 2015 6:57 am
by Frikkiedbr

Re: Topwater Bass Fishing Blowups 5 - Big Bass Attack Frogs

Posted: Thu Feb 05, 2015 7:13 am
by Jake1
Niks so lekker soos topwateter nie. Zarra spook is my no1 vir groot bass in die olifants rivier.

Re: Topwater Bass Fishing Blowups 5 - Big Bass Attack Frogs

Posted: Thu Feb 05, 2015 9:03 am
by Frikkiedbr
Een wat ek het is 'n Jitterbug werk baie mooi.

Re: Topwater Bass Fishing Blowups 5 - Big Bass Attack Frogs

Posted: Thu Feb 05, 2015 9:10 am
by Jake1
Om die een of ander rede is dit net groot bass 2kgplus wat die topwater zarra vat in die rivier, weet nie of jy dit ook so vind in julle water nie.

Re: Topwater Bass Fishing Blowups 5 - Big Bass Attack Frogs

Posted: Thu Feb 05, 2015 9:12 am
by Frikkiedbr
Dis interessant Jake, nog nooit bass in 'n rivier gevang nie. Altyd net dam