Wildspryse 2011
Posted: Wed Apr 13, 2011 8:23 am
Hallo mede jagters
Ek wil bietjie hoor wat is die pryse op wild vir biltongjag in verskillende streke. Daardeur kan ons n gemiddelde prys per wildsoort bepaal en kan ons sien of ons nie heeltemal teveel vir n sekere soort bok betaal nie. Kan so ook sien wat om waar te gaan jag as daar groot prysverskille is.
Groete
Danie