Page 1 of 1
Dagse!
Posted: Sun Feb 01, 2015 5:13 pm
by hierswolf
Dagse Jaracal,
Ek lees al vir jare die site en het nou uiteindelik aangesluit.
Ek sien uit om met julle te gesels.
Re: Dagse!
Posted: Sun Feb 01, 2015 5:18 pm
by Baasvark
Welkom by ons.
Re: Dagse!
Posted: Sun Feb 01, 2015 5:36 pm
by PWV
Baie welkom. Sal graag wil weet waarvandaan jy kom en waarmee jy skiet.
Groetnis
Re: Dagse!
Posted: Sun Feb 01, 2015 6:01 pm
by hierswolf
Dankie.
Ek bly en werk in Johannesburg maar boer ook in die FS.
Ek het Steyr Mannlicher Luxus (ouer model) in 'n 30-06 vir 'n jaggeweer en het sopas 'n Savage 260 LRP opgetel om verder uit me te skiet.
Ek het verlede jaar begin om te herlaai vir die 30-06 met redelike sukses so ver, maar my aandag sal nou na die 260 toe skuif.
Re: Dagse!
Posted: Sun Feb 01, 2015 7:01 pm
by Baasvark
Waar in die vrystaat boer jy?
Re: Dagse!
Posted: Sun Feb 01, 2015 7:02 pm
by Baasvark
En waarmee?
Re: Dagse!
Posted: Sun Feb 01, 2015 7:28 pm
by douw
Hierswolf, pasop Jakkals!
Welkom hier!
Re: Dagse!
Posted: Sun Feb 01, 2015 7:56 pm
by hierswolf
Die plaas is tussen Kroonstad en Lindley.
Die grond was uitverhuur tot nou onlangs maar ek gaan nou beeste en wild daar laat loop.
Re: Dagse!
Posted: Sun Feb 01, 2015 7:58 pm
by hierswolf
douw wrote:Hierswolf, pasop Jakkals!
Welkom hier!
Dis hoekom ek hier by Jaracal is!

Re: Dagse!
Posted: Mon Feb 02, 2015 2:29 pm
by jamalley
Welkom, hoop jy geniet dit nou nog meer om deel van die gesprekke te wees.
Re: Dagse!
Posted: Mon Feb 02, 2015 6:11 pm
by Boesman10
Dagse en welkom op die forum