Page 1 of 1
nuwe lid voorstelling
Posted: Thu Jan 29, 2015 8:14 pm
by stoffelpantoffel
Hi almal.
Ek stel graag myself aan jul voor. Stoffel is my naam eks van Aliwal Noord, Oos kaap af. Jag is vir my nie 'n bloed sport nie maar is 'n sport wat in my bloed is. Ek skiet 2 gewere. 'N 308 en 6mm SLR.
Besoek vir lank al die forum en geniet die fotos, grappe en raad soveel dat ek gedink het om aan te sluit op forum.
Sien uit na die lekker geselsies en komentaar oor verskillende onderwerpe.
Groete stoffel.
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Thu Jan 29, 2015 8:23 pm
by Skywalker
Welkom Stoffel.
Klomp slim manne op die forum almal praat lekker saam en hoop jy leer baie.
Christiaan
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Thu Jan 29, 2015 8:31 pm
by PWV
Stoffel, baie welkom hier.
Ek hoop jy geniet dit hier.
Groetnis
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Thu Jan 29, 2015 8:43 pm
by DawieKotze
Stoffel- Baie welkom en geluk met sekerlik die 1ste lid wat 25 post op sy eerste dag maak!!
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Thu Jan 29, 2015 8:49 pm
by Baasvark
Welkom Stoffel!
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Thu Jan 29, 2015 9:24 pm
by andre007
Stoffel bring n troffel daars.....of hoe gan daai liedjie

. Welkom. Dan ken jy mos vir Pierre,Sj, Pieter en die ander loodgooiers seker goed. Stuur groete!
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Thu Jan 29, 2015 11:42 pm
by Finfan
Welkom Stoffel
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Fri Jan 30, 2015 7:04 am
by stoffelpantoffel
Hi andre. Ja ken al daai manne. Skiet saam hulle by SA jagter. En SJ is my broer.
madako wrote:Stoffel- Baie welkom en geluk met sekerlik die 1ste lid wat 25 post op sy eerste dag maak!!
Ek het nie mooi verstaan hoe die voorstelling gewerk het nie enhet sommer na my aansluiting myself bekend gestel op 'n advertensie en maar paar postsen comments gegee. Toe lig iemand my in dat ek eintlik myself eers by index bord se voorstellings moet voorstel. So ek was so bietjie van pad af. Skies man. Maar nou is ek hopelik weer reg op spoor.
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Fri Jan 30, 2015 7:47 am
by andre007
Geniet. Ek hoor die Kooperasie daar by julle se Handelaarslisenie is so te sĂȘ gefinaliseer?
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Fri Jan 30, 2015 8:05 am
by Boesman10
Welkom Stoffel
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Fri Jan 30, 2015 2:12 pm
by jamalley
Welkom Stoffel
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Fri Jan 30, 2015 10:05 pm
by stoffelpantoffel
Dankie manne. Ja andre hul se so. Kan nie wag nie want ons moet altyd wag vir iemand wat by gunshop in bloem of erens verby gaan voor ons punte of so kan kry. En ons skiet klub hier is nogal kwai aktief. Die manne hier wil net skiet!
Re: nuwe lid voorstelling
Posted: Sun Feb 01, 2015 8:34 am
by Jacquesb
Welkom Stoffel.
Geniet die forum.