Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Thu Jan 29, 2015 7:05 pm
by DbnHunter
Naand almal

Wil my net graag voorstel, Otto Du Plessis woonagtig in Durban, redelik nuut in die sport van jag en is hier om meer te leer, al n hele paar interesante posts gelees.

Dankie vir julle interesante forum

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Jan 29, 2015 7:23 pm
by .223 JAGTER
Baie welkom en geniet dit

Re: Nuwe lid

Posted: Thu Jan 29, 2015 11:56 pm
by Finfan
Naand Otto

Welkom. Vertel bietjie watse roere jy het en begeer?

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jan 30, 2015 7:01 am
by DbnHunter
Dankie manne

.300 Winchester Magnum
.303 Lee-enfield no 4 Mark 2
9 mm z88

begeer

222-50 en 9mm P Gock 19 Gen4

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jan 30, 2015 8:29 am
by Boesman10
Wekom Otto. Lyk my die Durbaniete se nommers groei ook nou.

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jan 30, 2015 9:24 am
by OupaZA
Baie welkom... Hoop jy leer baie..

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jan 30, 2015 9:44 am
by Baasvark
Welkom Otto,

Glo jy sal dit geniet.

Re: Nuwe lid

Posted: Fri Jan 30, 2015 2:12 pm
by jamalley
Welkom Otto. jy gaan dit baie geniet, dis verslawend