Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Wed Jan 28, 2015 9:48 am
by Ramius35
Goeie dag almal.

Net graag myself voorstel. My naam is Marius du Plessis en ek is woonagtig in Centurion. Getroud met twee kinners en ek is 'n eerste generasie jagter
in ons familie. Ek is hier om so veel moontlik te leer en hoopelik waarde by te voeg sou die geleentheid homself voordoen.

My jag geweer is 'n Savage .300 Win Mag...Nie omdat ek van beter geweet het nie, maar sy was nuut en 'n groot Bargain! Ons het nou begin vrede maak en sy skop nou nie meer die plaak van my tande af nie...

Baie dankie vir die geleentheid om deel te wees van die gemeeskap.

Groete
Marius / ramius35

Re: Nuweling

Posted: Wed Jan 28, 2015 12:39 pm
by Boesman10
Welkom Marius.

Re: Nuweling

Posted: Wed Jan 28, 2015 12:54 pm
by soundzmad
Dagsê Marius

Welkom hier.

Re: Nuweling

Posted: Wed Jan 28, 2015 1:03 pm
by Ramius35
Baie Dankie!

Re: Nuweling

Posted: Thu Jan 29, 2015 10:18 am
by jamalley
Welkom Marius, ek hoop jy geniet dit baie hier.

Re: Nuweling

Posted: Thu Jan 29, 2015 11:24 am
by Finfan
Welkom Marius!

Re: Nuweling

Posted: Thu Jan 29, 2015 6:46 pm
by Jacquesb
Welkom mater.
geniet die forum.