Page 1 of 1

Foxpro

Posted: Tue Jan 27, 2015 7:36 pm
by BeesBreet
Ek het besluit om vir my die FoxPro fusion te bestel direk vanaf FoxPro.
Vraag 1 is dit n goeie keuse?
vraag 2 terwyl ek nou besig is, is daar van hul fluitjies wat jul sal voorstel?

Re: Foxpro

Posted: Tue Jan 27, 2015 9:55 pm
by cassie_calvinia
crit'r call
eke hou nie baie van hul fluite nie

Re: Foxpro

Posted: Tue Jan 27, 2015 9:57 pm
by BeesBreet
Dankie, ek dink ek gaan die fluit maar los

Re: Foxpro

Posted: Fri Mar 13, 2015 4:49 pm
by Eduard Venter
Bees hoe baie kos dit om die ding te pos van amerika af hiernatoe? Het als goed verloop met die posdiens en als?

Groete

Re: Foxpro

Posted: Sun Mar 15, 2015 6:07 pm
by BeesBreet
Weet ja die kostes was nie wild nie... probleem is suid afrika posdiens. Die pakkie is al n maand in die land... nog nie by my nie... alles in totaal was ongeveer $500 as ek reg onthou

Re: Foxpro

Posted: Sun Mar 15, 2015 6:25 pm
by BeesBreet
Eduard ek sien nou jy kan by jackalpro wildfire koop hier in sa

Re: Foxpro

Posted: Sun Mar 15, 2015 6:30 pm
by Eduard Venter
Dankie sal bietjie gaan kyk