Nog n nuwe lid
Posted: Mon Jan 26, 2015 11:14 am
Goeie Dag almal,
Dankie dat ek kan deel wees van die forum, het al redelik baie inligting hier gekry. Ek voel sommer klaar tuis hier.
My Naam is Hano, Ek is van Fochville, ek is n lid van die SAJWV se Hartbees Tak in Potch. Ek is n Toegewyde Jagter, Toegewyde Sport Skut en Baan Offisier by die Hartbees Tak. Ek het groot geword op n plaas en met gewere, vandaar my liefde vir die sport. Ek herlaai self vir so te se al my kalibers.
Gewere in my kluis is:
Glock 19
9mm High Power Browning
.22 Mauser
7x57 Musgrave
.243 Musgrave
30-06 Musgrave
30-06 CZ
12Ga Webley&Scott O/U
Groete